Huisgenoot

ONS SPAARGELD VIR ’N RYK TINDER-BOEF

DIE foto’s was die lokaas. ’n Aantreklike donkerkopman in ontwerpersklere poseer op al wat ’n eksotiese bestemming is – hier op ’n seiljag, daar voor ’n deftige motor. Simon Leviev se profiel op die aanlyn afspraakdiens Tinder het dit uitbasuin: Ek is skatryk.

Die vroue wat met hom op afsprake gegaan het, kon dit ook eerstehands beleef, met drankies by vyfsterhotelle en uitstappies in ’n privaat straler. Hoe dan anders as jy tyd deurbring saam met die erfgenaam van ’n Russies-Israeliese diamantryk?

Voeg daarby sy humorsin en ’n byna magnetiese aantrekkingskrag, en kort voor lank was meer as een vrou so verlief op Simon – en so oortuig van sy liefde – dat hulle byna enigiets vir hom sou doen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related