Kuier

SAKE VAN DIE HART

’n Gesig wat net ’n ma kan liefhê. Só vertel ’n vriendin my het haar ma gesê toe sy haar nuwe kêrel huis toe bring. Die woorde is darem nie in die jong man se gesig gesê nie, maar die oomblik toe hy sy rug draai.

Ons weet mos hoe gaan dit in ons families as daar ’n nuwe vryer op die werf is.“Nee, watse lang bek het hy soos ’n hanskrokodil?”sal Sussie vra.“Nee, kyk vir platkop soos ’n teetafel,”sal Boetie gooi. “Hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related