Huisgenoot

FLOREREND – SONDER KIND

DIS ’n onderwerp wat haar al jare lank agtervolg en haar net nie in vrede wil laat nie.

So lank as wat Jennifer Aniston kan onthou, moes sy die “hoekom het jy nie kinders nie?”-vrae afweer, en sy is siek en sat daarvoor om jaar ná jaar te verduidelik hoekom haar lewe die koers ingeslaan het wat dit het.

“Ek het dit altyd baie persoonlik opgeneem – die swangerskapsgerugte en die aanname dat ek my loopbaan pleks van kinders gekies het,” sê Jennifer (52) in ’n openhartige nuwe onderhoud.

“Ek voel net jy het geen benul wat persoonlik of medies met my aangaan nie, hoekom ek nie kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related