Handgemaakte pantoffels hou pot aan die kook
Mar 19, 2021
2 minutes
FREDALETTE UYS fredalette.uys@landbou.com
Nes verskeie ander plaaslike en klein ondernemings is dié padstal, wat in 2011 deur die tydskrif as Suid-Afrika se toppadstal bekroon is, hard deur die Covid-19-pandemie getref. Die Daggaboer moes sy deure vir ’n paar maande sluit en al is die inperking mettertyd grootliks opgehef, het minder besoekers by die padstal se deur ingestap.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days