Avontuur Afrika

Affipad Wittebrood avontuur

Wat gebeur as 'n avontuurlustige paartjie op 'n buitengewone wittebrood wil gaan, maar binne die grense van Suid-Afrika ingeperk is weens die COVID-19 pandemie? Chantelle en Jaco Potgieter deel hul ervaring.

In Suid-Afrika vasgevang weens die nasionale inperking, met 'n wittebrood wat op ons wag, besluit ons om ons eie beeldskone land beter te gaan leer ken. Jaco het die roete aanmekaargesit, met so ‘n ietsie van alles: berge, berg-woud ervarings, die platteland en, natuurlik, die see. Die oorspronklike plan was om noord te gaan deur die Krugerwildtuin en dan deur Kosibaai via die noordelike kuslyn. Uiteindelik het ons dit toe andersom gedoen en ons het Kaap se kant toe koers gevat. Die roete is so net onder 4 000km en ons sou dit oor 14 dae in ons getroue Mitsi – 'n 2008 Mitsubishi Triton 3.2- DI-D 4x4 model met 340 000km op die klok – aanpak. Chantelle is heeltemal in die donker oor die roete, maar beide van ons is opgewonde vir 'n avontuur van 'n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related