Huisgenoot

GEMAAK OM VIR MEKAAR LIEF TE WEES

Y HET nie eens geweet wie Juan Boucher is nie, maar sy het darem een liedjie geken wat hy sing. En toe Shamodene Niemann die gewilde Afrikaanse sanger toevallig op ’n passasiersboot raakloop, het sy gespot: “Ek hoor jy sing die liedjie ‘Ons word een’. Sal jy dit vir my op my troue sing?”

En Juan het so ewe geantwoord: “As ek met jou trou, sal ek dit vir jou sing!”

Dit was profetiese woorde. Want net 11 maande ná hul ontmoeting op ’n boot wat verlede Januarie deur ’n tierende suidooster in Tafelbaai se hawe vasgekeer was, het hulle besluit om hul lewensreis saam aan te pak.

Dié keer het Juan (36) nie grappies gemaak toe hy van trou praat nie en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related