Huisgenoot

TOE DIE ‘TANNIE’ AANBEWEEG

OP SOSIALE media sal jy nie twee keer kyk nie. Soos ’n doodgewone 60-jarige vrou wat aftrede nader en die lewe geniet, reis sy ’n bietjie en kuier graag saam met haar dogters.

Sy en haar oudste dogter stuur vir mekaar oulike boodskappies en musiek, en hulle het sports in Suid-Afrika en Dubai. Soms kuier sy by haar dogter in die woestynstad, en dan sien jy op foto’s hoe hulle saam op ’n kameel sit of in die waters lafenis vind.

Maar as jy inzoom en van nader na die foto’s kyk, herken jy haar meteens.

Dis dáái tannie.

Die een wat die hele land – en sommer ook die buiteland – 13 jaar gelede aan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related