Rapport

‘Gee ons net ons daaglikse brood’

Van Julius Malema se duisende “vegters” wat “Kill the Boer” dreunsing tot ’n selferkende bomplanter en moordenaar wat openlik die k-woord gebruik: Senekal kon Vrydag in ’n bloedbad ontaard het.

Uiteindelik het ’n asblik, ’n straatnaambord en die Wimpy se groot naambord in die slag gebly.

Rapport het vroegdag afgekom op Hannes van Zyl (44) wat op 25 April 1994 deel van ’n groep was wat ’n pypbom by Germiston se taxistaanplek laat ontplof het.

Tien mense is in die ontploffing dood en agt ernstig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s

Related