Rapport

‘Judaskus’ is ’n gifpyl in EFF se koker

‘Dit was meer as net leë woorde.’

’n Foto van Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), wat vir oudpres. FW de Klerk ’n soen op die wang gee, is gister op sosiale media gebruik in ’n reeks aanvalle op die ANC, wat Donderdagaand die EFF se eis verwerp het dat De Klerk uit die parlement verwyder word.

Die ANC het Donderdag soos een man agter De Klerk gestaan toe die EFF sê hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related