Kuier

STASIE MOORDENAAR: PAROOL

WARE LEWENSDRAMA

Florence Galant staar verwese voor haar uit onder die skerp ligte van ’n string kameras. Dié 60-jarige vrou van die kusdorp Strand net buite Kaapstad voel duidelik ongemaklik met al die media-aandag op haar hier in die Lentegeur-burgersentrum in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte. Daarom praat ’n ewe emosionele Zorah Motasi (58) van die Strandse gemeenskapsorganisasie Vroue in Aksie vír haar.

Terwyl die kameras kliek, verduidelik Zorah dat Florence en haar familie bykans 30 jaar ná die dood van haar tienjarige susterskind, Elroy van Rooyen, nog nie berusting kon vind nie. En dat hulle gekant daarteen is dat sy veroordeelde moordenaar, die sogenaamde Stasiemoordenaar, Norman Simons (56), nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related