Weg!

BRIEF UIT Mauritius

Jon Minster uit sy strandstoel.

Teen die vierde of vyfde dag ken almal mekaar. Nie noodwendig oo die naam nie, maar daar word gewuif of geknik… ’n Informele erkenning dat ons lotjie saam ’n eiland-ervaring deel. Omdat Air Mauritius slegs oo sekere weeksdae van Suid-Afrika af hierheen vlieg, is die oord se verblyfoakkette só ontwero dat ’n groeo toeriste wat saam hier land, gewoonlik weer oo dieselfde datum vertrek. Tot dan is ons hier vir dieselfde lekkertes.

Jy merk dalk reeds voordat julle oo die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis

Related