Kuier

SY KLOP CORONA

Wilma Ross (58), ’n administratiewe beampte by ’n Anglikaanse kerk in Kaapstad, is nie iemand wat sommer gaan lê nie. Sy is altyd vroeg uit die vere, reg vir die dag en jy kan haar meestal deur ’n ring trek.

Maar nadat sy onlangs platgetrek is deur die gevreesde Covid-19 en vir twee weke in ’n koma, gekoppel aan ’n ventilator was, het Wilma weer opnuut besef hoe kosbaar elke oomblik eintlik is. Veral nadat sy van vooraf moes leer loop en om dinge vir haarself te doen.

Wilma van Blackheath in die Kaap is ’n diabeet wat ook met haar cholesterol en bloeddruk sukkel, maar sy het nooit gedink daar is eens ’n kans dat sy die gevreesde corona-virus sou opdoen nie.“Ek weet steeds

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related