Huisgenoot

WONDERWERK LAAT MY LEEF

AS PASTOOR is sy soveel meer as net ’n geestelike herder wat op Sondae vir haar gemeente preek. Sy is dikwels ook sieketrooster en berader. Sy verwelkom nuwe lewens in haar kudde en sy help gemeentelede om verlies en die dood te verwerk.

Dié veelvuldige rolle het Cyzelle Fincham (39) al menigmaal vertolk. Want as pastoor van Mbombela se Grace Family-gemeente ken sy die vreugde maar ook die pyn en swaarkry van ander. Tog het sy nooit gedink die dag sal kom dat sy self deur trauma sal moet veg nie – en dat sý die een sal wees om wie ander se gebede wentel nie.

Waar sy vandag met haar hondjie, Oreo, op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related