Rapport

’n Rare reis in dié tye

‘Indien die lugdruk skielik sou afneem, verwyder jou Covid-19-masker vóór jy die suurstofmasker oor jou mond en neus plaas.”

Dis ’n klein dog beduidende toevoeging tot die veiligheidsaanwysings op my vlugte van Suid-Afrika na Frankryk: van Kaapstad na Johannesburg, van Johannesburg na Frankfurt en van Frankfurt na Parys.

By die ingang van Kaapstad se lughawe groet ek my gesin. ’n Temperatuurmeter word teen my voorkop gedruk, net bokant my opgewasemde bril waaronder die trane uitrol en my lapmasker deurdrenk. Halfblind hou ek my hande uit om gereinig te word en dan voel-voel ek vir die reispermit wat my toelaat om die lughawe te betree.

Binne is daar ’n tafel met gesondheidsvorms wat lyk soos die een wat ek ingevul het toe ek in Maart in Suid-Afrika geland

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related