Huisgenoot

Vlug AF820

DIE pad na Kaapstad se internasionale lughawe voel vanoggend baie langer as al die vorige kere wat ek Johannesburg toe moes vlieg om pasiënte te gaan evalueer. My hart voel asof dit in twee skeur.

Anton du Bois het my twee aande gelede meegedeel hy is ’n pos in Londen aangebied om die laaste drie jaar van sy B.Com.-rekeningkunde-internskap te gaan voltooi en dat hy nie in langafstandverhoudings glo nie.

Dit maal heeltyd in my kop hoe ons twee jaar terug een aand op die trein op pad huis toe ontmoet het. Daar was onmiddellik iets baie spesiaals tussen ons. Voor ons by die laaste stasie afklim om huiswaarts te keer, het ons altyd eers saam gebid en dan afskeid geneem.

Anton is ’n groot romantikus en het my altyd laat voel ons kan saam berge versit. Wanneer ons in mekaar se oë gekyk het, het niks anders rondom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related