Huisgenoot

Wen of verloor

RENATA sit op die stoep en teug aan ’n glas rooiwyn. Vinnig van die waterkar afgeval, dink sy skuldig. Sy het ’n lys Nuwejaarsvoornemens gehad wat sy op die eerste dag van 2020 (ná die wilde Oujaarsaandpartytjie) opgestel het, maar tot dusver het sy skandelik en pateties gefaal om te bereik wat sy wou. Met ’n kop wat van te veel vonkelwyn geklop het en ’n lyf wat opgepomp gevoel het van te veel eet oor die feestyd, was haar lewe daardie Nuwejaarsoggend in die droesems. ’n Verloorder, net duskant lewersirrose.

Wat het geword van haar voorneme om ses maande lank alkoholvry te wees? Blykbaar het sy die Oujaarsaandpartytjie soveel geniet dat sy Adriaan in ’n verleentheid ingedans het. Sy het haar wye romp geswaai en kaalvoet gedans en haar soos ’n danseres van die Moulin Rouge gedra. Wat het haar tog besiel om dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related