Weg! Ry & Sleep

As jy nie ore het nie...

Ons as ouers sien dit elke dag: Kinders luister nie die eerste keer nie. Jy moet vir die soveelste keer sê gaan trek aan daai baadjie, want dis koud buite. Moenie met jou kaal voete op die koue teëlvloer loop nie, want môre sit jy met ’n loopneus.

Maar soms is ons grootmense ewe skuldig...

Dis Desember en ons gesin is op pad om vir ’n maand in Mosambiek te gaan kamp. My vriend Gert het ons genooi, want hulle het ’n nuwe blyplek in Vilanculos gebou – buiten dat ons ons vriende weer kan sien, sal dit ook ons eerste besoek aan dié tropiese land wees.

Die somermaande is natuurlik malariatyd, maar ek besluit, teen my beterwete, om nie enige voorkomende medikasie te gebruik nie. ’n Mens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Pretblad
Kry die vetkryt en inkleurpotlode gereed en gee lewe aan die kobra. Soek die woorde op die lysie en merk hulle af. Daar is minstens tien verskille tussen die twee sketse. Kyk of jy hulle almal kan kry! Wys die doolhof wie’s baas. Onthou om eers ’n po
Weg: Ry & Sleep6 min read
Verrassings Langs’n Grondpad
Die N8-deurpad tussen Kimberley en Bloemfontein laat die wêreld vinnig verbyflits, maar ry gerus eendag die Koffiefonteinpad oor nedersettings soos Oppermansdorp en ’n staalbrug oor die boloop van die Kalkfonteindam. Jy gaan dit aansienlik meer genie
Weg: Ry & Sleep4 min read
Welkom, Ouma
Ek en my man, Even, staan ’n ruk gelede met vriende by ’n jogabyeenkoms en gesels oor die gedagte van ’n woonwa om ons aftrede selfs beter te maak. Agter ons staan iemand wat ons gesprek hoor en noem toe aan ons dat hulle buurman Fanie van der Linde

Related