Weg!

Dit sneeu in die woestyn!

Ek sit ingeprop in ’n ou gehuurde Jetta in die stad Phoenix in Arizona, gepantser in ’n mus, long johns en handskoene. Maar ek is so opgewonde ek vergeet skoon van die ongemak.

Ek en my ma kuier vir 11 dae in Amerika. Ná ’n paar dae in die stad Washington DC reis ons na vriende in Phoenix. Dis Desember en dus diep in die Amerikaanse winter, en ons is op pad op ’n drie dae lange toer saam met twee vriendinne.

Die plan is om die Red Rock Canyonnasionale bewaringsgebied net buite die stad Sedona te besoek, te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related