Vrouekeur

Die laaste strooi-projek

Jy sal my nie sommer op die strand sien nie. Nie in Desember nie. Hierdie strand, wat so deel van my hart is, is dan oortrek met toeriste. En saam met dié plaag kom roomyspapiere, sigaretstompies en winkelplastiek wat van die stad ingebring is, koeldrankbottels en ’n rumoer.

Vanjaar het ons ook nog ons eie swarigheid wat ons nié sien kom het nie. ’n Uitdaging wat stadig kruip tot dit reg binne-in ons sit.

Ernie kom glad nie meer uit die huis uit nie. Nie vandat die fabriek toe is nie. Hulle sê die vis loop nie meer nie. Aardverwarming, gierigheid, besoedeling en uitlanders wat ons vis kom steel.

Dis wat Ernie sê. Hy het gesweer hy gaan nooit weer drink nie, maar nou rook hy. Pakke en pakke sigarette op die kombuistrap waar die son hom bykom. En

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege

Related Books & Audiobooks