Discover this podcast and so much more

Podcasts are free to enjoy without a subscription. We also offer ebooks, audiobooks, and so much more for just $11.99/month.


ratings:
Length:
4 minutes
Released:
Aug 13, 2021
Format:
Podcast episode

Description

Die 2020 Scrum Gids™
Doel van die Scrum Gids
Ons het Scrum in die vroeë 1990s ontwikkel. Die eerste weergave van die Scrum Gids was in 2010 geskryf, om die doel van Scrum wereldwyd bekend te maak. Sedertdien het ons die Gids verder ontwikkel deur klein, funksionele opdaterings. Saam staan ons daaragter.
Die Scrum Gids bevat die definisie van Scrum. Elke element van die raamwerk dien 'n spesifieke doel wat noodsaaklik is vir die algehele waarde en resultate wat met Scrum behaal word. Om die kernontwerp of idees van Scrum te verander, elemente uit te laat of nie die reëls van Scrum na te volg nie, dek probleme en beperk die voordele van Scrum, wat dit moontlik nutteloos kan maak.
Ons volg die toenemende gebruik van Scrum in 'n steeds groeiende komplekse wêreld. Ons is verootmoedig om te sien dat Scrum op baie terreine aangeneem word, wat in werklikheid ingewikkelde werk behels, buiten die ontwikkeling van sagtewareprodukte waar Scrum sy wortels het. Soos Scrum se gebruik versprei, doen ontwikkelaars, navorsers, ontleders, wetenskaplikes en ander spesialiste die werk. Ons gebruik die woord “ontwikkelaars” in Scrum nie om uit te sluit nie, maar om dit te vereenvoudig. As u waarde uit Scrum kry, beskou uself as ingesluit.
Soos wat Scrum gebruik word, kan patrone, prosesse en insigte wat pas by die Scrum-raamwerk soos beskryf in hierdie dokument, toegepas en bedink word. Die beskrywing daarvan gaan buite die doel van die Scrum Gids, want dit is konteks-sensitief en verskil baie tussen Scrum-gebruike. Sulke taktieke vir gebruik binne die Scrum-raamwerk wissel baie en word elders beskryf.
Scrum Definisie
Scrum is 'n liggewig raamwerk wat mense, spanne en organisasies help om waarde te skep deur aanpasbare oplossings vir ingewikkelde probleme.
In 'n neutedop, Scrum vereis dat 'n Scrum Meester 'n omgewing moet bevorder waar:
1. 'N Produk-eienaar die werk van 'n ingewikkelde probleem in 'n produkagterstand inforder.
2. Die Scrum-span verander 'n seleksie van die werk in 'n inkriment van waarde tydens 'n Sprint
3. Die Scrum-span en sy belanghebbendes ondersoek die resultate en pas dan aan vir die volgende Sprint
4. Herhaal
Scrum is eenvoudig. Probeer dit soos dit is en bepaal dan of die filosofie, teorie en struktuur daarvan help om doelwitte te bereik en waarde te skep. Die Scrum-raamwerk is doelbewus onvolledig en definieer slegs die dele wat benodig word om die Scrum-teorie te implementeer. Scrum word voortgebou deur die kollektiewe intelligensie van die mense wat dit gebruik. In plaas daarvan om mense gedetailleerde instruksies te gee, lei die reëls van Scrum hul verhoudings en interaksies.
Verskeie prosesse, tegnieke en metodes kan binne die raamwerk gebruik word. Scrum omvou bestaande praktyke of maak dit onnodig. Scrum maak die relatiewe doeltreffendheid van huidige bestuur, omgewing en werktegnieke sigbaar sodat verbeterings aangebring kan word.

Aleph Technologies specializes in providing hands-on classroom-based and onsite IT certification training courses taught by expert instructors with practical industry experience. Classes span focuses on Business Analysis, Health Insurance & Systems Domain, IT Project Management, and IT Services with emphasis on Certified #SCRUM Master, #ScaledAgile #Certifications in Dallas and leadership roles in #Agile development. Since 2000, over 3000 course participants from more than 100 organizations across the globe have enhanced their skills through intensive, applicable exercises and education.

https://www.aleph-technologies.com/
https://www.aleph-technologies.com/ev...
https://www.aleph-technologies.com/co...
https://www.aleph-technologies.com/tr...

We guide you through your #Agile Transformation.

Reap the benefits of Aleph Technologies’ expertise applying #Agile methods and solutions. We will be your guide and mentor through your business’s #Agile transformation and align you with a trajectory of growth that maintains strategic priorities. The benefits of an #Agile transformation include d
Released:
Aug 13, 2021
Format:
Podcast episode

Titles in the series (100)

Aleph Technologies is a premier IT training and staffing group with state of the art facilities based in Dallas, Texas. Aleph Technologies specializes in providing hands-on classroom based and onsite IT certification training courses taught by expert instructors with practical industry experience. Classes span focuses on Business Analysis, Health Insurance & Systems Domain, IT Project Management, and IT Services with emphasis on Certified SCRUM Master, Scaled Agile Certifications in Dallas and leadership roles in Agile development.