Weerloos
D it was reeds donker toe ons die digte bos naby die rivieroewer nader. Thabiso se waarskuwing oor die renosters het my die flits wyd laat swaai. Sy skerp lig het ’n helder maar nou straaltjie daglig deur die bos gekerf. Die donker het vas rondom ons