INGEVOERDE ALTERNATIEF
Jul 15, 2019
3 minutes
Deur ARMAND STEENKAMP
Jaar na jaar is daar letterlik duisende jagters in Suid-Afrika wat hul bokke met PMP se plaaslik vervaardigde bruin- of blouboks-ammunisie skiet. My doel met hierdie artikel is geensins om lesers te beïnvloed om ingevoerde produkte pleks van plaaslike produkte te gebruik nie. Ek wil bloot wys dat daar alternatiewe beskikbaar is.
Die feit van die saak, my vriende, is dat dinge sleg gaan by ons plaaslike ammunisievervaardiger. PMP sukkel om voorraad op die winkelrakke te kry
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days