BOSPOS Sê jou sê
May 15, 2020
4 minutes
WENBRIEF
PA SE EERSTE JAG
Ek het grootgeword met jag. Beide my oupas was topskuts en baie lief vir jag; hulle jagstories het my drome gereeld die bos ingestuur. Ek droom nou nog daarvan om die dinge te beleef wat hulle destyds kon vermag.
My pa was ook lief vir jag en het my op ’n jong ouderdom met Oupagrootjie se .410 Harrington & Richardson-enkelskoothaelgeweertjie leer voëls skiet (ons het nog die kontantkoopstrokie van 1904). Later het ek met sy semi-outomatiese dienshaelgeweer (’n Browning A5) tarentale en hase gejag. Bygesê, as ek die lang kolf betyds kon skouer vir ’n skoot.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days