SA Hunter/Jagter

DIE 7X64 VIR DANS, KERK EN WERK

Dit was tyd vir my eie geweer en die plan was om net een geweer vir die res van my lewe te hê. Hierdie een enkele geweer sou alles jaggewys moes doen, tot en met die skiet van elande, so ek was op soek na die perfekte, magiese all-rounder.

Ek het met my pa se Sako .308 in die Oos-Kaap grootgeword en die geweer gebruik op duikers, ribbokke, bosbokke en koedoes. By tye het ek egter gevoel dat ek kon doen met iets wat ’n bietjie meer bene as die .308 het (en voor die .308-aanhangers my wil kruisig, ek het mettertyd ’n .308 ook aangeskaf). Aanvanklik het my Duitse oom Ku-no eers sy Sako L61R .270 Winchester vir my te koop aangebied, maar ek het gou agtergekom dat sy sentiment vir die geweer ’n transaksie sou verhoed, so my soeke het voortgeduur.

DIE FONDS

Ek was op vakansie by Kaap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related