SA Hunter/Jagter

31 JAAR MET DIE 7X57 MAUSER

Laat in 1988 het ek besluit om my effens aangepaste, erg vernielde .308 Israeli Mauser met ’n regte jaggeweer te vervang. Die kaliber van die nuwe roer, so het ek besluit, sou ’n 7x57 Mauser wees. Dit is immers die kaliber waarmee my voorsate die vroeë veldslae van die Anglo-Boereoorlog oorheers het en die kaliber waarmee die legendariese Skotse ivoorjagter, WDM (Karamojo) Bell, ’n treinvrag olifantbulle platgetrek het.

Plaaslike geweerskrywers soos dr. Lucas Potgieter, Tudor Howard-Davies en Gregor Woods het met lof van die 7mm Mauser gepraat, en selfs die bekende Amerikaanse jagter en skrywer, Jack Lott (vader van die .458 Lott), het ’n artikel getiteld God and the Mausergeskryf waarin hy die rol van die 7x57 in die Anglo-Boereoorlog beskryf het. Daardie jare, met beperkte praktiese ervaring en nog minder kennis van ballistiek, was ek oortuig dat die 7x57 die ballistieke eweknie van ’n towerstaf was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related