SA Hunter/Jagter

TE VELDE MET DIE SWEED

Dis snaaks hoe sekere dinge met tyd in ’n mens se hart inkruip en sommer goeie vastrapplek kry. Een so ’n ding wat behoorlik in my hart ingekruip het, is my Tikka T3 in 6,5x55 Sweedse Mauser. In vergelyking met van die ander gewere wat ek besit of in die verlede al besit het, is die Tikka niks spesiaals nie, maar ons twee se verhaal saam in die veld vertel ’n drastiese ander storie!

Ons pad saam het in 2014 begin toe ’n kollega my laat weet het van ’n klompie boedelwapens wat in ’n Pretoriase geweerwinkel te koop was. My kollega was glad nie ’n geweerman of jagter nie. Hy kon dus nie eintlik vir my sê wat alles beskikbaar was nie, net dat daar glo ’n “ses-vyf, of so iets” ook was. Dit was genoeg om my belangstelling te prikkel en teen laatmiddag dieselfde dag was ek in die winkel, besig om deur die klompie wapens te sif. Aangesien ek die winkeleienaar goed geken het, was ek eerste op die spreekwoordelike misdaadtoneel. Omdat die wapens nog nie op die winkel se boeke geregistreer was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van

Related Books & Audiobooks