SA Hunter/Jagter

MAAK DIT MOEILIK

oms wanneer ek ná ’n lang dag in die veld uiteindelik my moderne skietstokke in ’n hoek staangemaak het, my verkyker/afstandtaster opgehang het, my roer met sy taktiese teleskoop en akkurate, handgelaaide ammunisie in die kluis toegesluit het, my GPS, waterbottel en rugsakkie elkeen op sy eie plek gebêre het en seker gemaak het ek het alle ander items uit my broek-, hempen baadjiesakke gehaal, gaan sit ek met ’n koue Duitse bruisdrankie in die hand en droom oor ’n eenvoudiger tyd. ’n Tyd toe my jagtoerusting uit ’n gelaai-de geweer, ’n mes en miskien ’n waterbottel of lemoen bestaan het. ’n Tyd toe bekruip ’n vereiste en nie ’n alternatiewe opsie was nie. ’n Tyd toe ’n langafstandteleskoop ’n Weaver met 6x vaste vergroting was en-teleskope met agterdog bejeën is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks