SA Hunter/Jagter

JAG MET OOP VISIERE –DIE REËLS IS ANDERS!

Baie van die toerusting wat vandag tot die jagter se beskikking is, en spesifiek optiese toerusting soos verkykers, afstandmeters en dies meer, maak beslis ons lewens makliker as dit by jag kom. Daar word op ’n konstante basis nuwe hulpmiddels en toerusting ontwikkel en soos wat die lewe maar is, moet ons aanpas of stagneer.

Alles in ag genome, is dinge soos teleskope en ander soortgelyke hulpmiddels egter betreklike nuwe uitvindings. Toe Jan van Riebeeck in 1652 by die Kaap aan wal gestap het, was daar geen sprake van goed soos teleskope op gewere nie. Die eerste setlaars (en ja, ek weet daar is sekere politieke groepe wat nie baie hou van die term “setlaar” nie!) was bewapen met redelike primitiewe vuursteenslotvoorlaaiers wat met basiese oop visiere toegerus was. Soos wat vuurwapens ontwikkel het, het dinge wat oop visiere aanbetref, nie juis verander nie. Daar is wel in die middel 1800’s die eerste tentatiewe treë in die rigting van optiese hulpmiddels geneem met baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Onder Jou Vlerk
Ons familie was bevoorreg om die afgelope vakansie eers in Mosselbaai en toe in Morganbaai vakansie te hou. My visvangplanne is grotendeels in die wiele gery deur ongure weer (alhoewel ek die reën aangedurf het en deurgedruk het by geleentheid) en ge
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related Books & Audiobooks