SA Hunter/Jagter

DIE ROL VAN HANDWAPENS IN DIE JAGVELD

Wanneer die meeste jagters aan handwapens dink om veld toe te neem, dink hulle aan jagwapens – iets soos ’n Ruger Super Blackhawk, ’n Thompson Contender of selfs een van daardie grendelaksiehandwapens wat eintlik maar ’n geamputeerde jaggeweer is. Hoewel dié soort handwapen wel ’n rol in die jagveld as ’n jagwapen speel, handel hierdie artikel oor minder indrukwekkende en meer draagbare pistole of rewolwers wat nie as ’n primêre jagwapen aangewend word nie, maar ’n aanvullende funksie het.

MAAR HOEKOM?

Ek kyk soms na die pakkasie wat ek op ’n jagtog saamdra en verlang terug na ’n eenvoudiger tyd toe ’n gelaaide geweer, ’n mes, ekstra patrone en miskien ’n waterbottel of lemoen al was wat ek saamgeneem het. Deesdae is daar ook ’n verkyker/afstandmeter, GPS, tweerigtingradio, selfoon, klein noodhulpsakkie en ’n ammunisiehouer met addisionele patrone aan my persoon wanneer ek gaan jag. Nou hoekom sal ’n jagter homself nog meer wil straf deur boon-op ’n handwapen saam te dra? Jy hét mos ’n geweer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks