SA Hunter/Jagter

VEILIGHEID IN DIE JAGVELD DEEL 2

Bakkiejag is ’n gewilde manier van jag in Suidelike Afrika. Ek gaan my nie uitlaat oor die etiese aspekte nie, want dit val buite die konteks van hierdie artikel. Ek dink egter almal sal saamstem dat hoe meer manne en dames met gewere op een voertuig bymekaar is, hoe groter die risiko…

In baie gevalle word daar telkemale op ’n bok aangelê, maar daar word nie noodwendig geskiet nie. In só ’n geval is dit van die uiterste belang dat die skut elke keer sy geweer veilig maak met die patroon wat uit die kamer is. ’n Dubbelkajuitbakkie wat gebruik word as jagbakkie is altyd ’n groot risiko – die jagters staan vêr agter die bestuurder en die moontlikheid dat ’n geweer reg na hom toe wys, is groot. My swaer, ’n advokaat, was so ’n paar jaar gelede in sy professionele hoedanigheid juis by so ’n saak betrokke. Die eienaar van ’n jagplaas is doodgeskiet deur ’n jagter agterop die plaas se dubbelkajuitbakkie...

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks