SA Hunter/Jagter

DEEL 1 VEILIGHEID IN DIE JAGVELD

“Wat bedoel oom!?” Die gesigsuitdrukking op klein Bernard Warnich se gesig was een van verwarring. Hy was maar sowat 10 jaar oud. Op sy vraag oor waar een van my nuwe gewere se safety sit, het ek geantwoord: “Tussen jou ore…” Dís waar wapenveiligheid begin en ook waar dit die meeste kere eindig. Dis die punt wat ek toe aan Bernard verduidelik het. Die afgelope 30 jaar het ek ’n verandering waargeneem in die mate waartoe basiese wapenveiligheid toegepas word – ek is oortuig dit het verbeter. Suider-Afrika se jagters is oor die algemeen ’n klomp bakgat, veilige manne en vroue. Skietongelukke vind selde plaas, maar vra jou die vraag af: Wil ek die uitsondering wees? Ek het gaan sit en nadink oor my eie ervaringe die afgelope drie dekades en besef hoe maklik dinge kan skeefloop.

’N PAAR DUUR LESSE

In 1997 het ek en my jagmaters ná ’n lang dag in die bakkie op Mpofu Wildreservaat aangekom. Gretig om dieselfde middag nog gou ons gewere te zero, het ons afgesuiker skietbaan toe en haastig ’n teiken opgeplak voor die son sak. Almal het ’n kans gekry en ek was laaste aan die beurt

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks