SA Hunter/Jagter

DIE EEN IN DIE LOOP

As jy nie ingestel is om te alle tye bewus te wees van waar die loop gerig is nie, moet jy liewer nie ’n wapen hanteer nie.

Ly jy aan gewildheid? Het jy te veel jagvriende, te veel jaguitnodigings, te veel skietbaanverpligtinge? Is jy moeg daarvoor dat mense om jou saamdrom om jou skietgoed te bewonder?

Wel, hier’s raad: Die gouste manier om so ’n situasie om te draai, is om ’n skoot af te vuur wanneer niemand dit verwag nie. Nie eers jy nie.

’n Onbedoelde skoot het min of meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks