Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging.
By waardeer ons die belangrikheid van noukeurige voorberei-ding. Net soos ons ons jagtogte noukeurig beplan, is dit ook belangrik om seker te maak dat ons geliefdes beskerm