Is Jy Reg Vir Die Seisoen?
Ons is al ’n hele maand in die jagseisoen in. Ek hoop julle het al die ketties hul-le werk laat doen en dat die eerste biltongsnitte en geurige droëworsies hang. Ek was bevoorreg om gedurende Mei naby Bethulie op ’n pragtige plaas te jag, en al het o