SA Hunter/Jagter

In die HERLAAIKAMER In the RELOADING ROOM

DOPVOORBEREIDING VIR KOMPETERENDE SKIET DEEL 2: NEKWAND SKIL

As iemand probeer verbeter op wat hy reeds bereik het, moet hy ’n standaard hê waar-teen hy sy eie prestasies kan meet. Ek hou vir die lesers ’n groeperingstandaard voor wat in 1995 daargestel is met ’n geweer wat vir Benchrest-skietkompetisies ontwerp is. Dit dien as voorbeeld en die afmetings wat aangetoon word, is nie naastenby vergelykbaar met dié van ’n standaardgeweer of selfs die sogenaamde varmint-gewere wat van die rak af gekoop word nie. Wanneer ’n mens die onderstaande bestudeer, sal jy waarskynlik dink dat jy nooit daardie standaard kan bereik met ’n geweer wat vanaf ’n standaardfabrieksgeweer aangepas is nie. As die voorbeeld egter kan bydra tot ’n beter begrip van die faktore wat ’n geweer se akkuraatheid beïnvloed, het ons ver gevorder met ons pogings om ons eie gewere te optimaliseer deur realistiese verwagtinge te stel.

Ons doel is egter nie om die geweer wat hier ter sprake is, te bespreek nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related