SA Hunter/Jagter

GRIEKSE MOUSSAKA met ’n wildsvleiskinkel

Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit gaan ’n Griekse kinkel kry. Moussaka is volgens die tydskrif National Geographic dié ikoniese Griekse gereg en word ook as die Grieke se nasionale gereg beskou.

Moussaka het, interessant genoeg, sy wortels in die Turkse kookkuns. ’n Manuskrip uit die 13de eeu bevat ’n resep vir ’ of wat bestaan uit lae eiervrug, uie en geurige vleis. Die woord “moussaka” wat “klam” beteken. Weergawes van moussaka kan gevind word in die kookkuns van lande van die Midde-Ooste tot Noord-Afrika, onder ’n groot verskeidenheid name.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f

Related