SA Hunter/Jagter

Verwelkom die lente MET ’N TAPAS-FEES

Smaaklike Spaanse happies vir ’n gesellige saamkuier

Tapas – klein bordjies lekkernye waaraan ’n mens saam-saam smul – is ’n baie gewilde Spaanse manier van kuier. Met die lente om die draai is nou die perfekte tyd om ’n bietjie kreatief te wees en jou geliefdes oor te nooi vir ’n tapas-fees met ’n wildsvleiskinkel. Tapas is bedoel om geniet te word saam met ietsie lekker om te drink. Skink dus ’n glas van jou gunstelingwyn of -bier en sit aan om ’n heildronk op die nuwe seisoen in te stel.

TRADISIONELE CROQUETTAS MET BLOUWILDEBEESBILTONG

Ek het hierdie resep aangepas uit die Spaanse sjef Omar Allibhoy se uitstekende boek,. Hy maak dit met serrano-ham, maar ek gee dit ’n eg Afrika-geur met droë blouwildebeesbiltong. Dit is nie moeilik om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related