SA Hunter/Jagter

OOR HONDE EN WILDEMAKOUE

ie skietkaptein (dink grondeienaar – en moenie dwarstrek nie, want jy wil graag weer genooi word) het honde oënskynlik nie mooi verstaan nie. Ook nie die interaksie tussen honde en wildemakoue nie, en nóg minder dat ’n springerspanjoel se agterstewe maar lekker kan woel. Die fênsie Britte vertel hulle spanjoele sit mooi rustig en wag asof hulle bloedfamilie van “optelhonde” is. Jammer, dis my woord vir apporteerhonde. Ek bedoel niks leliks of fieliesagtig daarmee nie. Wie praat in elk geval van “apporteer”? Hy het Polka snaaks begluur en ek moes maar die halsband uithaal.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Die ‘Omgekeerde Piramide’ Van Skietaktiwiteite
KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ Inte

Related Books & Audiobooks