SA Hunter/Jagter

OM ’N KAT VIR ’N HOND TE RUIL (om jou denke te verander)

Die HAT (Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal) sê ’n spreekwoord is ’n kort, kernagtige gesegde, gewoonlik welbekend en oud, waarin ’n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.

Ek kry die idee, en hopelik is ek verkeerd, dat kinders nie juis meer met spreekwoorde groot-word nie. Dis jammer, want spreekwoorde is mooi. “Ek koop nie meer groen piesangs nie,” sê my buurman nou die dag. Wat ’n juweel – ek salueer jou as jy daardie een ken!

Maar neem nou ’n kat of katte as voorbeeld. Anton Prinsloo se kom, lys 37 spreekwoorde alleen oor katte! In die Noorse kultuur, sê hy, het hulle geglo dat die gedrag van katte en honde die weer voorspel. Hulle was blykbaar simbole van wind en weer. As ’n kat met sy rug na die vuur toe sit, kom ’n storm aan. As hy sy gesig was, kom dit reën. As die kat ook nog met ’n krulstert spring, kan ’n mens maar jou reënmeter uit-hang. Dieselfde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related Books & Audiobooks