SA Hunter/Jagter

BETHUEL SE LES

“Daar gaat hy, meneer! Skiet hom, skiet hom!” Bethuel kon sy opgewondenheid nie beteuel nie... Ek was “meneer”. Ek was nie baie gemaklik met die meneerbesigheid nie, bietjie té formeel na my sin. Ons het tog almal die grootbase “baas” genoem: “Kom nou, manne, maak die plek skoon, die baas kom kuier.” Maar ons het nooit onder mekaar op die plaas so gepraat nie. Tot eendag, ’n hele paar jaar nadat ek daar begin werk het, toe hulle my klaar geweeg en “swaar” genoeg bevind het. Toe word ek “oubaas”. Dalk het my wit baard ook gehelp, soos nou die dag in die noorde van Namibië toe hulle my uit ’n lang OTM-tou geroep het om voor te kom staan. Oumense, sê hulle, mag voor kom staan.

Ek probeer vir Bethuel verduidelik dis nie hoe ons dit doen nie. Ons skiet nie taren-tale op die grond nie. Bethuel was die eerste swart man wat ooit enige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks