SA Hunter/Jagter

OM OUBOK TE EER

“Ek hét hom, Pa! Ek hét vir Oubok!” Ek kan die onderdrukte opgewondenheid in my seun se stem hoor. “Ek gaan hom nou twintig minute gee voordat ek hom gaan soek.” Hy het sy leeswerk mooi gedoen. Laat die bok koud en styf word van sy wond voor jy hom dalk skrikmaak deur te vinnig op te volg en te ver die bosse in te jaag. Miskien vrek hy sommer nét daar.

Ek vra uit. Die pyl is dwarsdeur, vertel hy, hy kon sien hoe hang dit aan die anderkant uit, die bloed het geloop, hy was so naby, hy kon alles sien.

Die takbok is sy eerste bok met pyl en boog. Hy soek hom nou al maande lank. Te voet, hy wou dit “reg” doen. Niks se gevoorsittery langs watergate en voerplekke nie. Bekruip. Ek bewonder sy deursettingsvermoë, sy etiek. Belewe saam sy moedeloosheid as Oubok weer weggekom het. “Success consists of going from failureso vertel hy vir my, het Winston Chruchill gesê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related Books & Audiobooks