SA Hunter/Jagter

LOOP SO OP EENBEEN

Dis seker nie belangrik of dit die linker- of regterbeen, en of dit die dy- of ribbebeen is nie, maar Eenbeen ís dit. Miskien het ’n vorige eienaar slegs een been gehad – wie sal weet? Eenbeen is die plaas waar ons ’n week lank naby die natuur kon leef. Dis diep in die Kalahari geleë, sowat 30 km oos van Van Zylsrus (die hoofstad van die agter-Kalahari).

My groot vriend en medejagter, Riaan Dames, het die jagtog gereël en al Donderdag op die plaas opgedaag. Met ’n vernuftige oog het hy ’n geskikte kampplek opgespoor. ’n Groot kameeldoringboom met lekker wydgespreide takke vir baie skaduwee en wat op ’n gelykte staan, is as kampboom uitgesoek. Die tente is net buite die radius van die boom opgeslaan – nie onder die boom nie, want tampans kom soms onder die bome voor.

’n Witgatboom sowat 20 m verder wat as “koelkamer” sou dien, was net so belangrik. Die uitleg en digtheid van die boom moes sodanig wees dat die bokke onder die boom kon hang sonder dat hulle son kry. Daarvandaan sou hulle per geleentheid na ’n koelkamer geneem word.

Aangesien ek moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Springbuck On The Plains Of Gordonia
The Collins English Dictionary defines a habit as “an acquired behaviour pattern regularly followed until it has become almost involuntary”. What has become almost involuntary to me is watching YouTube videos about the art of making and shooting besp

Related Books & Audiobooks