SA Hunter/Jagter

LOOP SO OP EENBEEN

Dis seker nie belangrik of dit die linker- of regter-been, en of dit die dy- of ribbebeen is nie, maar Eenbeen ís dit. Miskien het ’n vorige eienaar slegs een been gehad – wie sal weet? Eenbeen is die plaas waar ons ’n week lank naby die natuur kon leef. Dis diep in die Kalahari geleë, sowat 30 km oos van Van Zylsrus (die hoofstad van die agter-Kalahari).

My groot vriend en medejagter, Riaan Dames, het die jagtog gereël en al Donderdag op die plaas opgedaag. Met ’n vernuftige oog het hy ’n geskikte kampplek opgespoor. ’n Groot kameeldoringboom met lekker wydgespreide takke vir baie skaduwee en wat op ’n gelykte staan, is as kampboom uitgesoek. Die tente is net buite die radius van die boom opgeslaan – nie onder die boom nie, want tampans kom soms onder die bome voor.

’n Witgatboom sowat 20 m verder wat as “koelkamer” sou dien, was net so belangrik. Die uitleg en digtheid van die boom moes sodanig wees dat die bokke onder die boom kon hang sonder dat hulle son kry. Daarvandaan sou hulle per geleentheid na ’n koelkamer geneem word.

Aangesien ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafel Patroondoppe – Deel 1
Ons manne op pad na ons sewentigs toe het onsself leer herlaai. Daar was nie herlaaitydskrifte, TV, internet, selfone of apps nie. Ons was so min en so wyd verspreid dat ons nie eers van mekaar geweet het nie! Ek het darem ’n 1970-eksemplaar van die
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related Books & Audiobooks