SA Hunter/Jagter

PIERRE SE HERLAAITAFEL PATROONDOPPE – DEEL 1

Ons manne op pad na ons sewentigs toe het onsself leer herlaai. Daar was nie herlaaitydskrifte, TV, internet, selfone of apps nie. Ons was so min en so wyd verspreid dat ons nie eers van mekaar geweet het nie!

Ek het darem ’n 1970-eksemplaar van die in die hande gekry. Hoe om te herlaai, het seker so drie tot vier bladsye daarin beslaan. Amerikaanse dryfmiddels was onbekend in Suid-Afrika. Ons het dus geen data gehad behal-we die pamflette met enkele ladings wat ons blikke MR2, MR4 en MR5 vergesel het nie. Daardie dae laat my dink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related