SA Hunter/Jagter

MEC 9000-HERLAAIPERS VIR HAELPATRONE

Dit is vreemd dat ’n mens in die Suid-Afrikaanse konteks genader word om ’n haelgeweer-herlaaipers vir ’n tydskrif te toets. Dit lyk asof die klokkie gelui het by die invoerders. Die rede is dat haelpatrone se pryse die hoogte ingeskiet het en invoerders noodsaak om perse in te voer. Ons kan net hoop dat dit ook sal gebeur met alle komponente benodig vir die herlaai van haelpatrone.

My raad aan mense wat wil begin haelpatrone herlaai, is gewoonlik om met ’n enkelstasiepers te begin. Sodoende raak ’n mens eers gekonfyt met die verstellings betrokke by elke stasie, in teenstelling met die progressiewe perse, wat ses stappe gelyk verrig. Indien een van die stappe nie reg opgestel is nie, kan dit ’n ramp afgee. Om ’n multistasiepers doeltreffend te gebruik, verg dus ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related