SA Hunter/Jagter

DIE HERLAAI VAN HAELPATRONE DEEL 2

Op dié stadium aanvaar ek dat jy ’n hoop gesorteerde doppe bymekaargemaak het met al die nodige komponente, en ook dat jy ’n herlaaimasjien het en reg is om te begin. Of dalk is jy reeds ’n ervare herlaaier en wil jy slegs jou kennis verbreed.

Al die foto’s wat as illustrasies saam met hierdie artikel gebruik word, is van my Pacific DL155-masjiene, maar die meeste enkelstasiemasjiene sal soortgelyke funksies hê.

STAP 1: DOPHERVORMING EN VERWYDERING VAN DIE OU SLAGDOP

Dié stap behels die druk van die dop deur ’n matrys wat die kopof metaalgedeelte terugdruk na fabriekspesifikasies. Haelgewere, soos enige ander geweer, verskil ook in kamerdimensies en dit is moontlik om ’n dop te kry wat in een geweer gevuur is wat nie in ’n ander geweer sal pas nie. Dis hier belangrik om seker te maak dat die dop volledig in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related