SA Hunter/Jagter

VOORBEREIDING VIR DIE JAGSEISOEN

TOERUSTING

Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog.

As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek van die kluis binne-in die geweersak gebêre het en vergeet het om hom deeglik af te droog en ’n lagie olie te smeer ná jy laas jaar sopnat gereën het, is die kans goed dat hy nou al ’n redelike roeslaag binne en buite die loop ontwikkel het. Die belangrikste gedeelte wat jy roesvry en liggies geolie moet kry, is beslis die loop se binnekant en veral die kamer.

Noudat jou geweer reg is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an
SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou

Related Books & Audiobooks