SA Hunter/Jagter

HERLAAIPOTPOURRI – DEEL 26

Knaldempers se grootste voordele is die demp van ’n geweer se knal en die vermindering van terugskop. Behalwe dat die gebruik daarvan vir die skut voordelig is, is daar deesdae al hoe meer jagplase wat die gebruik van knaldempers deur jagters vereis. Knaldempers raak dus al hoe meer gesog, en tydens ladingontwikkeling vir verskeie gewere en kalibers het ek gevind dat knaldempers inderdaad ’n invloed op jou ladings kan hê. Die geweer se profiel moet dus in gedagte gehou word voordat ’n eksperimentele lading summier gebruik word, of ’n soortgelyke kaliber se lading gekopieer word. Kom ons kyk na ’n paar vangkuile:

VRAAG:

Ek oorweeg dit om my geweer met ’n knaldemper toe te rus, maar wonder of dit ’n invloed op die ladings wat ek tans suksesvol gebruik, sal hê?

KASSIE SE KOMMENTAAR:

Die pas van ’n knaldemper aan ’n geweer verskuif feitlik altyd die trefpunt van die koeëls weg van die plek waar dit was sonder die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related Books & Audiobooks