SA Hunter/Jagter

IN DIE HERLAAIKAMER IN THE RELOADING ROOM AANVOORWERK VIR LADINGONTWIKKELING

PJ uit Bloemfontein wil graag die volgende uitvind: “Ek herlaai nou al so ’n paar jaar saam met my vriend en het met sy hulp sy toe-rusting gebruik. Ek het net een geweer, ’n .308 Winchester, en skiet alles daarmee. Ek het vir my die basiese herlaaitoerusting gekoop en wil nou sonder hulp self my patrone begin laai. Ek skiet gewoonlik Hornady se InterBond-koeëls of selfs die Hornady InterLock as ek nie InterBond kan kry nie. Waar begin ek met ladingontwikkeling wat my minder as ’n duim groepering op 200 meter gaan gee?”

KASSIE REAGEER SOOS VOLG:

Dit laat my dink aan my oupa wat gesê het: “Pasop vir die man wat net een geweer het!” Maar dit net so terloops. Ons vriend in Bloemfontein stel ’n redelike hoë eis aan homself vir 200 meter, maar dit is haalbaar as die geweer saamspeel. Om terug te keer na die eintlike vraag, net eers dié opmerking: Belê eers in kennis en dan in die uitvoering –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related