SA Hunter/Jagter

HERLAAIPOTPOURRI – DEEL 24

Die handlaai van ammunisie het stadigaan in Suid-Afrika tot ’n fyn kuns ontwikkel. Ons mense hoef nie ’n duim terug te staan vir enige buitelandse geselskap oor hierdie onderwerp nie. Inteendeel, daar is gebiede waarin ons handlaaiers die voortou neem omdat ons gedwing is om innoverend te wees. Nuuskierigheid was ons motivering, kom ons bly nuuskierig!

VRAAG:

Wat moet die minimum nekgreep om ’n koeël wees as dit in die dop se nek geplaas word? Ek wil graag 180gr Nosler Accu-Bond-koeëls in my .338 Win Mag gebruik om kleiner wild soos rooibokke en springbokke te jag, maar wil die koeëls lekker naby die lande plaas vir goeie akkuraatheid.

KASSIE SE KOMMENTAAR:

Myns insiens behoort die minimum afstand wat die koeël in die dop se nek ingedruk word, nie minder as 85% van die kaliber (deursnee van die koeël) vir gebruik in ’n standaard-kamer te wees nie. In party

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks